R 2 940 000 | 3 bed property for sale in reebok

Property Description

Stewig en netjies onderhou in stil gedeelte van Reebok. Benewens die buitebraai, is hier ook n ingeboude gasbraai in die woning. Gelee naby die winkels asook met maklike toegang tot die N2 na Mosselbaai en die George Lughawe. En die strand is so 2km naby. Solargekoppelde geyser. Dakwaaiers in elke slaapkamer. Afdak vir n woonwa. Tenk van 4500 liter vir reenwater, met n gekoppelde besproeiingsstelsel


Property Details

Purchase Price R 2 940 000

Type of PropertyHouse

Last Updated13 Aug 2023

Rooms

Bedrooms3

Bathrooms2

External Features

Garages2

Property Location

Similar Property in nearby suburbs

Agent

Lukas Swanepoel

Share        

Add Email Alert
To receive emails for similar properties in Reebok!


Close